Modulekode | ART 381 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Voortgesette studie van arbeidsterapie vir pasiënte/kliënte met fisiese en neurologiese toestande. Fasilitering van aktiwiteitsoptrede deur die toepassing van ondersteuningstegnologie en aanpassings. Dit sluit terapeutiese apparaat, kontrole-koppelvlakke, prostese en die seleksie, ontwerp and vervaardiging van spalke in. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 20 ander kontak per week, 5 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App